Posts

Showing posts from June, 2018

Trek aan jou kleed

Trek jou kleed aan – 17 Junie 2018 ๐Ÿ”Š Vir die Audioboodskap kliek hier ๐Ÿ”Š So hier is die scenarion: Jy’t buite gespeel en is baie vuil of miskien aan ‘nk ar gewerk en is vuil en vol olie. Die volgende oomblik roep mamma en sรช: “Gaan was jul hande !” Eers mompel en kla almal totdat jy deur die venster kyk en die sappigste lekker “Double Cheese Burger” sien. Dit is soos blits en jou hande is gewas en pa het sommer sy oorjas uitgetrek. Tyd vir ete en ons sit aan en smul. Nie eenmaal gewonder of ons mag eet nie . Dis vir my opvallend dat nie eenkeer het ons gese:“Ek was vuil, ek kwalifiseer nie !” Iets het jou gedryf miskien die hongerte maar jy kwalifiseer sommer jouself. In die GEESTELIKE lewe is   ons nou weer die “TEENOORGESTELDE” miskien soos VERLORE seun. Lees Luk 15:17-19 Kyk in hierdie gedeeltehoe DISKWALIFISEER die verlore seun homself in v.19 – “Ek is nie meer werd nie ....” Die oomblik as jou kleed vuil is – wil ons onself DISKWALIFISEER en dit is w

Bietjie van jouself is baie vir ander

Bietjie van jouself is baie vir ander – 10 Junie 2018 Druk hier vir die audio boodskap  ๐Ÿ”Š Het jy al die impak of die uitwerking van reuk ervaar ? Die lekker reuk van “AFTER SHAVE” of die lekker reuk van parfuum wat die man sommer weer verlief maak op sy vrou. Maar die teenoor gestelde uitwerking is net so erg. Iemand wat na sweet ruik of selfs ‘n baba se doek. Die reuk sintuig ongelooflik kragtig. Soos ek genoem het kan die reuk parfuum jou sommer  verlief maak of die reuk van kos jou honger maak (veral BRAAIVLEIS op SONDAG) Ander uitwerkinge reuk is: •      Uitwerking v reuk v blomme voor slaap – positiewe drome •      Reuk van “Lavender” verminder stress •      Die reuk van peppermint verbeter konsentrasie REUK word oorgedra aan ander persoon en daarom wil ek gesels oor jou invloed op ander mense soos die invloed van sout op vleis SOUT op sy eie houer kan die sout tรฉ sout proe. Die konsentrasie is te veel. Regte hoeveelheid sout op v

Breek los in krag en autoriteit

Breek los in Krag en Autoriteit  – 28 Mei 2018 ๐Ÿ”Š Kliek hier vir die Audioboodskap ๐Ÿ”Š Die 1 st Vraag ? Wie beheer aarde ? Dit was mens in - GENESIS : 1:26 “En God het gesรช: Laat Ons mense maak na ons beeld, na ons gelykenis, en laat hulle heers oor die visse van die see en die voรซls van die hemel en die vee en oor die hele aarde en oor al die diere wat op die aarde kruip.” Maar mense sรช ons het dit oorggee aan satan met die sondeval. Verduidelik dan wat DAWID sรช oor die mens, ‘n paar 1000 jaar na sondeval: Ps 8:7 “U laat hom heers oor die werke van u hande; U het alles onder sy voete gestel:8) skape en beeste, diรฉ almal, en ook die diere van die veld,” Dit beteken alhoewel die mens sy HEERSKAPPY verwaarloos het, was dit nooit weg gevat nie. Die Sonde het die krag en mag daarvan “verminder”en SONDE veroorsaak dat die MAG v satan ‘n effek he op aarde Die 2de Vraag : Watse mag het satan dan op aarde ? Voor ons dit beantwoord moet ons besef die verskil tussen mag