Posts

Showing posts from March, 2018

'n Profetiese belofte

'n Profetiese belofte lê opgesluit -   Sondag   18 Feb 2018 Kliek hier vir die audio boodskap Die Woord van die Here het baie diepere betekenisse as net geskiedenis en die beskrywing van gebeure . Ons sien in Sy Woord dat daar vir veskillende betekenisse is in gebeure . 1. Profetiese Gebeure • Joel het oproep tot Israel maar is ook ‘n verwysing na die eindtyd gebeure • Jesus self het 300 profesies gehad wat in vervulling gekom het. 2. Simboliese Gebeure • Abraham se seun Isak is die simboliese betekenis van Jesus as seun van God wat die offer was. • Isak (die offer) wat teen die berg opstap (is simolies van Jesus by berg GOLGOTHA) met die hout op sy rug (is simbolies met die kruis ) 3. Simbolies Profeties • 1 Kor 10:1-5 “WANT ek wil nie hê , broeders , dat julle nie sou weet nie dat ons vaders almal onder die wolk was en almal deur die see deurgegaan het , 2) en almal in Moses gedoop is in die w