Posts

Showing posts from May, 2018

Hoe ken jy God ?

Hoe ken jy God werklik – 29 April 2018 Luister na die AUDIO BOODSKAP en KLIEK HIER Daar’s groot verskil om IEMAND te ken & IEMAND te ken Ja, 2 betekenisse van “KEN” Ek ken oom NEELS en IVAN en Ek ken altwee goed. Oom Neels ken jare,hy’t saam my pa kerk in die kerk gedien, ek ken sy van, familie en ek weet waar hy bly en was al daar. Maar ek ken ook vir IVAN, miskien nie eers So lank, MAAR beter. Ek weet waarvan hy hou, weet wat maak hom kwaad, weet van sy swakpunte...en Sterk punte Ek ken altwee...maar verskil. Ek het baie meer te doen met IVAN van jongs af. Ek het hom leer dromme speel en ek is vriende met sy ouers, ons het al saam gaan jag...ensv. In BAIE meer tyd wat saam was, KON ek meer leer van hom. Omdat ek hom ken, kan ek enige leuens oor hom ignoreer. Ek weet ek waartoe hy instaat is, Ek weet ek kan hom VRA om SEKERE goed te doen en ek ken sy vermoeëns. Ek het ‘n groter vertroue in EEN wat ek KEN en dis my boodskap: “HOE KEN JY GOD ?” Baie van ons

Praat met die berg

Praat met die berg – 8 April 2018 Kliek hier vir die audio boodskap Lees 1 Sam 17:21-26, 45-47 Daar is twee tipe mense: Een wat die reus sien en een wat met reus praat Ons sien Israel as die eerste tipe in v24 - Maar toe al die manne van Israel die man sien, vlug hulle vir hom weg, want hulle was baie bang. Dawid is die 2de tipe en sê vir die Filistyn : ... Vandag sal die Here jou in my hand oorlewer. God het nerens opdrag gegee of Dawid instruksies gegee om die Filistyn te verslaan nie Geen engel hom besoek nie, maar toe Dawid hoor iemand daag sy GOD uit – vra hy: “Wie is hierdie onbesnede Filistyn ?”...“Hoe durf hy .....?” Dawid se uitgangspunt was eenvoudig:” ‘n Vyand van GOD...is VYAND van my ! “ Ons het nie toestemming of ‘n woord of ‘n bevestiging nodige om satan te BESTRAF nie maar as verteenwoordigers v GOD se KONIKRYK is dit deel v ons werk God sal AGTER jou staan, want : ”THE BATTLE BELONGS TO THE LORD !” 1 Sam 17:46,47 This day will the Lord del