Posts

Showing posts from April, 2018

Die verborgenheid van Sy koninkryk

Die VERBORGENHEID van Sy koninkryk – 25 Maart 2018 Kliek hier om na die audio boodskap te luister:  AUDIO BOODSKAP Seker een v GROOTSTE raaisels of “MYSTERIES” is die KONIKRYK v GOD. Ek verwys na die VERBORGENHEID van KONINKRYK – Mar 4:11 “En Hy sê vir hulle: Aan julle is dit gegee om die verborgenheid van die koninkryk van God te ken, maar vir hulle wat buite is, kom alles deur gelykenisse, Voor ons in VERBORGENHEID gaan kyk moet ons basiese konsep verstaan: 1.       God se KONINKRYK bestaan EERSTENS uit DIE HEERSKAPPY v GOD ALMAGTIG OOR ALS – waarin SY KRAG beweeg en HEERS ! God se KONINKRYK is hemel: Mat 19:24 - “En verder sê Ek vir julle, dit is makliker vir ’n kameel om deur die oog van ’n naald te gaan as vir ’n ryk man om in die KONINKRYK VAN GOD IN TE GAAN.” - 2.       Dan DIE KONINKRYK van GOD is ook alreeds HIER en NOU op aarde: Matt 12:28 “Maar as Ek deur die Gees van God die duiwels uitdryf, dan het die koninkryk van God BY JULLE GEKOM.” Johannes he

Die Losprys betaal..

Die LOSPRYS -  30 Maart – Goeie Vrydag Kliek hier en luister die audio boodskap aanlyn:   Audio boodskap As moderne mense sukkel ons om die konsep van die losprys en offers vir sonde te verstaan. Ons opgegroei in genade despensasie en nie geleer dat ons moet   sterf vir sonde nie. Ons besef nie dat dit ‘n universiele wet is nie. Net dood of bloed betaal dan die prys v sonde. ·        Gen 2:16,7 en die Here God het aan die mens bevel gegee en gesê: van al die bome van die tuin mag jy vry eet, ·        17 maar van die boom van die kennis van goed en kwaad, daarvan mag jy nie eet nie; want die dag as jy daarvan eet, sal jy sekerlik sterwe. Het hulle gesterf ? – nee, ..(Adam leef nog 930 jaar na sy sonde) Het God dan nie die waarheid gepraat nie ? Ons moet verstaan dat “ death in bible means seperation from God “ Maar waarom het God – “harsh penalty” ingestel ? Die Wereld sê baie: “as God liefde is ? – Waarom hel en poel v vuur maak” Dit is mispersepsie van oor

Onderdanig aan Sy woord

·    Onderdanig aan Sy woord  11 maart 2018  Kliek hier en luister na die audio boodskap:  Audio boodskap Lees hand 2:41-43 Sien dat 2 dinge gebeur hier voor die wonders & tekens plaasgevind  het: 1.       Die woord met blydskap aangeneem 2.       Hulle het almal volhard in die leer Soms vergeet ons die impak & ware doel van die woord. Baie mense lees glad nie self die bybel nie en maak staat op wat die prediker sê of miskien hul eggenote. Andere voel weer dat ‘n “ verse for the day “ is genoeg vir hulle (en dit opsig self is nie verkeerd nie) Maar die woord v God hert baie meer krag en betekenis as ons dink Kyk weer na Hand 2:41 en hier sien ons dat die aaneem v woord is kardinale belang ! Almal juig en sing die liedjie: “ Every promise in book is mine... “ maar daar is nie net “verse for the day” beloftes nie In geheel bestaan die bybel ook nie nie net uit beloftes nie Woord v God het opdragte en dit bring