Posts

Showing posts from February, 2018

Wees Heilig want Ek is Heilig

Image
Wees Heilig – 25 Feb 2018 Kliek hier en Luister na die AUIDIOBOODSKAP :  Audio Boodskap: Wees Heilig want Ek is Heilig Skriflesing 2 Kron 23:6 In hierdie skriflesing kom dit voor asof daar onderskeid getref word veral uit ‘n nuwe testamentiese oogpunt. Ons is mos nie meer onder die wet nie, so kan hierdie skrif van toepassing wees op ons ? Ja, daar is nie onderskeid tussen Jood, Griek, Heiden of slaaf nie – maar dit het wel te doen met God se liefde en aanneming. Na aanneming moet Jood, Griek, heiden of slaaf ook die ou lewe aflê en Jesus Christus aanneem. Met verwysing tot die skriflesing bly die standaard staan dat net die heilig is kon ingaan by die tempel. Daarom sê die Woord:” Wees heilig want Ek is Heilig “ Om hierdie konsep te verstaan moet ons besef dat om “heilig te wees” is nie ‘n seen nie anders sou die skrif gelees het: “ontvang julle heiligheid want Ek is heilig”. Die woord lees duidelik “WEES” as ‘n opdrag. 1 Pet 1:15,16 – 15) Maar soos Hy wat j

Geplant by waterstrome

Geplant by waterstrome -   Sondag   11 Feb 2018 Kliek hier vir die audio boodskap Die vlees van die mens in altyd in stryd met sy gees. Selfs as dit by aanbidding kom . Ek is oortuig dat die enigste ding wat kom tussen ‘n totale oorgawe om onself te verloor in die Here, en miskien vir 2 of 3 ure in aanbidding wegvoer te wees , is die teenwoordigheid van ons vleeslike liggaam . Die vlees is nie natuurlik ingestel vir geestelike dinge nie . Hy veg teen dit . Die vlees of liggaam is ook van nature nie ingestel om te aanbid nie . In Jesus se grootste oomblik waar hy sy dissipels die nodigste het, val hul aan die slaap . Die liggaam wat moes aanbid , kom eenvoudig op die belangrikste tyd net nie wakker bly nie . Jesus kom terug en sê die volgende   Mark 14:38 “ Waak en bid, dat julle nie in die versoeking kom nie . Die gees is wel gewillig maar die vlees is swak . Die vlees en die gees sal